PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Boek Van Die Opregte (Sagteband)

Boek Van Die Opregte (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Boek Van Die Opregte (Sagteband)
  • Boek Van Die Opregte (Sagteband)

    CUM Books
    Jan Combrink
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R179.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9780958377980

    Notify Me When Available

    Product Details
    Toe hierdie merkwaardige apokriewe boek meer as tien jaar gelede die eerste keer in Afrikaans verskyn het, is dit byna onmiddellik uitverkoop. En omdat daar sedertdien steeds groot aanvraag daarvoor is, het Vaandel Uitgewers besluit om dit nou weer uit te gee. Die geskiedenis van die Opregte strek vanaf die Skeppingsverhaal tot waar Is rael die Beloofde Land binnegaan. Ons maak met ‘n verskeidenheid karakters kennis, o.a. met Nimrod se teenstrydige en geweldadige karakter. Abra ham en Noag wat nie net tydgenote was nie, maar ook goeie vriende. Ons leer hulle intiem ken; veral vir Abra ham, wat God se vriend was. Sy besonderse karakter, waardigheid en gasvryheid word treffend beskryf, en hier kry ons ook ‘n pragtige weergawe van Abra ham en Isak se Vader-seun-verhouding daar op die berg waar Isak geoffer moes word. Ons lees van Isak se besoek aan sy seun Jakob om hom met die verlies van Josef te troos. Die Boek van die Opregte sal u weer en weer wil lees!
    Specifications
    1. Category : Naslaan
    2. SKU : 9780958377980
    3. Barcode : 9780958377980
    4. Size : 135 x 210 mm
    5. Long Author : Jan Combrink
    1. Number of Pages : 282 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Vaandel Uitgewers

    Recently Viewed