Betereinder: Wees Die Verskil (Sagteband)
By: Schalk W Van Heerden
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle 'n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word. Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle 'n verskil kan maak.
Product Information
Category : Inspirerend
SKU : 9780796323057
Author : Schalk W Van Heerden
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 17 mm
Page Count : 244
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi