Baba se Eerste Beloftebybel (Kartonboekie)
By: Ewald Van Rensburg
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- Orders placed by 8 June will be delivered before Father's Day.
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
God se beloftes is kosbare geskenke wat ons kinders se lewens vir altyd verander as hulle dit verstaan en glo!
Baba se eerste Beloftebybel is 'n skatlike eerste kinderbybel wat die harte van die jongste kinders sal vasvang. Die hoë-gehalte kartonboekie is ideaal vir klein handjies om deur te blaai terwyl hulle die kleurvolle illustrasies geniet.
Baba se eerste Beloftebybel sluit in:
• Lieflike waterverf illustrasies wat jong hartjies sal bekoor.
• Twaalf spesiaal uitgesoekte verhale.
• God se kernbeloftes, mooi verduidelik binne die Bybelverhale en beklemtoon met 'n geskenk ikoon om dit verstaanbaar vir kinders te maak.
• Opregte gebede wat kinders en gesinne aanmoedig om gebed deel te maak van hul daaglikse lewens.
• Vier die gawe van geloof en begelei jou kleinspan op 'n pad van vreugde en ontdekking van God se beloftes met hierdie kosbare Bybel!
Ook beskikbaar in Engels onder die titel 'Baby's first Promise Bible'.
• Vir 0- tot -4-jariges

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781991257369
Author : Ewald Van Rensburg
Language : Afrikaans
Size : 174 mm x 140 mm x 15 mm
Page Count : 28
Format : Board Book
Publisher : Christian Media Publishing