PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

2 Korintiers: Nie Die Einde Van Die Storie Nie (Sagteband)

2 Korintiers: Nie Die Einde Van Die Storie Nie (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, 2 Korintiers: Nie Die Einde Van Die Storie Nie (Sagteband)
  • 2 Korintiers: Nie Die Einde Van Die Storie Nie (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Kobus Myburgh
    Regular price
    R155.00
    Sale price
    R155.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780864879134

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die brief wat ons as 2 Korintiërs ken, is ʼn intieme kykie op hoe verhoudings tussen mense as gevolg van misverstande en mis­plaaste verwagtings kan skeefloop. Die gemeente in Korinte het gedink Paulus het hulle nie lief nie omdat hy nie by hulle geld wou neem vir sy lewensonderhoud nie. Paulus wou hulle egter leer om nie op eer en posisie ingestel te wees nie. Hy wou hê die gemeente moes hom as ʼn vader erken. Vir Paulus was die insameling vir die gemeente in Jerusalem ook baie be­langrik. Omdat hy nie van die gemeente in Korinte lewensonderhoud wou ont­vang nie, het hierdie insameling die Korintiërs egter agterdogtig gemaak. Is dít hoe Paulus vir homself sorg?
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879134
    3. Barcode : 9780864879134
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh
    1. Number of Pages : 168 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed