1 Korintiers Om In Die Wereld Kerk Te Wees (Sagteband)
By: Jaco Thom

Product Details
1 Korintiërs is ’n brief met praktiese raad oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe. Ons wat vandag leef, ervaar nie presies dieselfde probleme as die gemeente in Korinte nie. Die manier waarop Paulus hulle vrae en probleme hanteer het, is egter vandag steeds van toepassing. Die gelowiges in Korinte, ʼn welvarende hawestad waar ʼn groot gebrek aan goeie waardes geheers het, moes talle uitdagings oorkom. In Paulus se antwoord aan die Korintiërs op hulle probleme, leer hy ons wat vandag leef ook hoe om kerk van Jesus Christus te wees in ’n wêreld wat Hom nie ken nie.
Specifications
- Category : Bybelstudie
- SKU : 9780864877536
- Barcode : 9780864877536
- Long Author : Jaco Thom
- Number of Pages : 120 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Bybel-Media Handel