Woorde Van Liefde Vir Ma (Blikkie)

Product Details
Woorde van liefde vir Ma is ideaal vir Moedersdag of enige ander dag van die jaar om ma’s te vier. Die 50 kaartjies, aan beide kante gedruk, in ’n duursame blikkie is pragtig ontwerp met betekenisvolle seëninge en beloftes uit God se Woord.
Specifications
- Category : Vroue
- SKU : 6006937147553
- Barcode : 6006937147553
- Size : 83 x 83 mm
- Language : Afrikaans
- Format : Boxed Set
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy