Soldaat (Sagteband)
By: Reynardt Hugo
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Reynardt Hugo speel Dr Tertius Jonker in Binnelanders en was van 2011 tot 2019 lid van die Afrikaanse popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses, sangtoere, toekennings en die vele lofbetuigings was daar ’n diep gewonde en verlore siel. Nes duisende ander mans, het Reynardt jare lank gestoei om sy verwondheid met drank, dagga, vroue en pornografie te verdoesel. Hy praat eerlik oor die impak wat sy ouers se egskeiding op hom gehad het, en die invloed van drankmisbruik in hulle huis. Hy praat openlik oor sy swakheid vir vroue en die gevolge van sy dade. Die pad was lank en rof en hy moes vele uitdagings oorkom, maar vandag is Reynardt Hugo ’n suksesvolle jong man wat ’n groot impak maak. Sy lewe ’n getuienis
van wat God kan doen met iemand wat op moedverloor se vlakte sit, en hoe God ’n storie van verwoesting in ’n storie van hoop kan verander.
van wat God kan doen met iemand wat op moedverloor se vlakte sit, en hoe God ’n storie van verwoesting in ’n storie van hoop kan verander.
Product Information
Category : Inspirerend
SKU : 9780796322067
Author : Reynardt Hugo
Language : Afrikaans
Size : 130 mm x 198 mm
Page Count : 192
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi