PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen (Luukse Leer Hardeband)

SAVE
R120

  • Load image into Gallery viewer, NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen (Luukse Leer Hardeband)

  • NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen (Luukse Leer Hardeband)

    CUMBookssa
    Andrie Du Toit,Wil Vosloo
    Regular price
    R600.00
    Sale price
    R480.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431614967

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.
    Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.
    Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:

    • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg
    • Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
    • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
    • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
    • Indeks van woordkuns-teksverse

    My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.
    Specifications
    1. Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Medium Bible Bag
    3. SKU : 9781431614967
    4. Barcode : 9781431614967
    5. Size : 155 x 200 mm
    6. Long Author : Andrie Du Toit,Wil Vosloo
    1. Number of Pages : 1576 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed