NLV Standaard Met Duimgrepe Pers (Egte Leer)

Product Details
Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte.
Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms.
Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel ’n erfstuk sal maak.
Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om ’n leeftyd te hou.
Spesiale kenmerke sluit in:
• Volgreinleer-omslag
• Dubbelkolom-uitleg
• Bladsye goud-/silwergerand
• Merklint
• Volkleur-kaarte
• Duimdrukke
• 9 pt lettergrootte
Specifications

- Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
- Preferred Bible Bag Size : Medium Bible Bag
- SKU : 9781431623945
- Barcode : 9781431623945
- Size : 162 x 234 mm
- Number of Pages : 1356 pp
- Language : Afrikaans
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy