‘N Nuwe More (Sagteband)
By: Tessa Afshar
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Voordat Christus haar aangespreek het as “my dogter”, voor sy genesing gesteel het deur aan die punt van sy kleed te raak, was sy ’n vrou met ’n hart wat gebloei het ...
Elianna word as jong meisie verteer deur skuldgevoelens. Haar enigste boetie sterf terwyl sý na hom moes kyk. Sy probeer vergifnis verdien deur haar werk in haar pa se materiaal-besigheid en deur vir die gesin te sorg. Ná nog ’n tragedie is Elianna in beheer van die besigheid en haar talent as ontwerper bring groot sukses, maar nooit die vrede waarna sy hunker nie. Wanneer haar wêreld aan skerwe spat, verbreek sy haar verlowing aan die enigste man wat sy ooit sal liefhê. Dan kom die hartverskeurende siekte wat haar isoleer en alles wat sy oorgehad het van haar af wegvat.
In Tessa Afshar se ’n Nuwe môre lyk dit vir Elianna of daar geen einde aan haar lyding is nie. Dan hoor sy van die Man wat deur blote aanraking genesing kan bring. Is dit moontlik vir een Man om ná soveel jare van lyding en teleurstelling die wonde van die liggaam én die siel te genees?

Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9781431616596
Author : Tessa Afshar
Language : Afrikaans
Size : 210 mm x 140 mm x 21 mm
Page Count : 356
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy