PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

’n Hawe Vir Jou Hart (Sagteband)

SAVE
R39.80
’n Hawe Vir Jou Hart (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’n Hawe Vir Jou Hart (Sagteband)
  • ’n Hawe Vir Jou Hart (Sagteband)

    CUM Books
    Irene Hannon
    Regular price
    R199.00
    Sale price
    R159.20
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431624416

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In ’n Hawe vir jou hart neem bekroonde outeur Irene Hannon jou na die kusdorpie Hope Harbor – die perfekte plek vir elkeen wat op soek is na hoop en nuwe betekenis.
    Wanneer Eric Nash se toekomsdrome heeltemal omvergewerp word, besluit hy om ’n welverdiende ruskansie in Hope Harbor te geniet – net om te ontdek dat sy pa die huis waarin hy grootgeword het, omskep in ’n gastehuis. Sy vrede word gedurig versteur deur geraas en chaos – en deur BJ Stevens, die pragtige argitek wat die huis saam met haar kleurvolle span oorgeneem het.
    BJ kan dit nie ontken dat Eric haar belangstelling prikkel nie, maar ná ’n rampspoedige verhouding is romanse nie op haar agenda nie. Maar wanneer hy sy regskennis en kunsvernuf aanbied vir ’n gemeenskapsprojek wat haar na aan die hart lê, lei dit hulle albei na onverwagte antwoorde, nuwe hoop en dalk selfs meer …
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. SKU : 9781431624416
    3. Barcode : 9781431624416
    4. Size : 138 x 215 mm
    5. Long Author : Irene Hannon
    1. Number of Pages : 300 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed