PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Meer As Net ’N Ma: Stories En Raad Uit Die Hart Van Die Naguilklub (Sagteband)

Meer As Net ’N Ma: Stories En Raad Uit Die Hart Van Die Naguilklub (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Meer As Net ’N Ma: Stories En Raad Uit Die Hart Van Die Naguilklub (Sagteband)
  • Meer As Net ’N Ma: Stories En Raad Uit Die Hart Van Die Naguilklub (Sagteband)

    CUM Books
    Juanli Theron,Lente Swift,Suzanne Smit
    Regular price
    R280.00
    Sale price
    R280.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780624091721

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Instagram, Facebook, perfeksie. Die beeld wat op sosiale media van ouerskap voorgehou word is lieflik, maar o só ver van die werklikheid af. En moenie vergeet van die mommy wars nie: keiser of normaal, bors of bottel, om te sleep train of nie . . . Lente, Juanli en Suzanne, drie doodgewone ma’s, het genoeg gehad van die mededinging en oordeel – ma’s behoort eerder vir mekaar 'n village te wees. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer en ondersteun deur die genadelose fase van slapelose nagte, snotneuse en tantrums. In dié boek deel die stigterlede hul persoonlike ouerskapervarings – sonder filters of voorgee – en gee raad sodat ander ma's kan sê: Ek ook!
    Specifications
    1. Category : Gesin & Ouerskap
    2. SKU : 9780624091721
    3. Barcode : 9780624091721
    4. Size : 152 x 243 mm
    5. Long Author : Juanli Theron,Lente Swift,Suzanne Smit
    1. Number of Pages : 256 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Tafelberg Uitgewers

    Recently Viewed