Leef Lig (Sagteband)
By: Jaco Strydom

Product Details
’n Suksesvolle lewe gaan gewoonlik oor dinge bymekaarmaak, soos groter rykdom. Maar volgens Jesus moet jy iets laat gaan as jy geestelik wil groei. Jy moet ligter reis. Die dissipels moes hulle nette los. Tot die kerk het haar grootste impak in die geskiedenis gemaak toe sy die minste besit het. Die boek motiveer ons om af te pak en vyf ou gewoontes by die vroeë kerk aan te leer, gewoontes wat ons kan help om ligter te reis.
Specifications
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9780796322555
- Barcode : 9780796322555
- Size : 130 x 198 mm
- Long Author : Jaco Strydom
- Number of Pages : 176 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi