PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Kalologos (Bordspeletjie)

Kalologos (Bordspeletjie)
Kalologos (Bordspeletjie)
Kalologos (Bordspeletjie)
Kalologos (Bordspeletjie)
  • Load image into Gallery viewer, Kalologos (Bordspeletjie)
  • Load image into Gallery viewer, Kalologos (Bordspeletjie)
  • Load image into Gallery viewer, Kalologos (Bordspeletjie)
  • Load image into Gallery viewer, Kalologos (Bordspeletjie)
  • Kalologos (Bordspeletjie)

    CUM Books
     
    Regular price
    R590.00
    Sale price
    R590.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 0781718468367

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Kalologos bordspeletjie is ’n bordspeletjie wat gemik is daarop om jou Bybelkennis doeltreffend te toets en uit te brei. Terselfdertyd kan spelers die samesyn geniet en die Bybel beter leer ken.

    Kalologos gee ook praktiese uiting aan Christene se interaksie met die Bybel en God. Dit word gedoen deur die toekenning van talente en laste, asook vergifnis en woekergeleenthede.

    Die doel van die spel is om die boodskap tuis te bring dat mense moet woeker met hul God-gegewe talente, en ook dat jy altyd jou laste na die kruis van Jesus Christus kan bring.

    Met Kalologos toer spelers deur die Ou- en Nuwe Testament ne versamel in die proses talente deur die beantwoording van vrae en aksie-opdragte, maar kry ook laste by soos spelers aanbeweeg. Daar is ook geleenthede om met jou eie talente te woeker. Aan die voete van die kruis word al jou laste onvoorwaardelik weggeneem.

    Kalologos is pret vir gelowiges en 'n lekker spel vir geloofsbyeenkomste vir oud en jonk!

    Komponente in die Kalologos bordspeletjie:
    • Spelbord
    • 6 Speelborde
    • 6 Pionne
    • 60 Talente (goue munte)
    • 80 Silwerstukke
    • 40 Laste (swart munte)
    • 60 Aksiekaarte
    • 100 Vraagkaarte
    • 11 Woekergeleenthede-kaarte
    Specifications
    1. Category : Impulse Items
    2. SKU : 0781718468367
    3. Barcode : 0781718468367
    4. Size : 270 x 270 mm
    1. Language : Afrikaans
    2. Format : Boxed Set
    3. Publisher : Spoetnik Bordspeletjies / Boardgames

    Recently Viewed