PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jesus Se Woorde Vir Elke Dag (Hardeband)

Jesus Se Woorde Vir Elke Dag (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Jesus Se Woorde Vir Elke Dag (Hardeband)
  • Jesus Se Woorde Vir Elke Dag (Hardeband)

    CUM Books
    Jan De Wet
    Regular price
    R249.00
    Sale price
    R249.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431626045

    Product Details
    Wanneer die lewe se probleme swaar op jou skouers druk, is dit tyd om stil te staan en op Jesus te fokus. Onthou dat geen probleem wat vandag oor jou pad kom groter is as sy krag om jou te help nie. Gedurende Jesus se tyd op aarde het Hy vir sy volgelinge verskeie lewensveranderende beloftes gegee en hulle geleer hoe om in pas met God se opdragte te leef. Hierdie 366 dagstukke kyk na hierdie woorde van Jesus en help jou nadink hoe jy Jesus se waarhede op jou daaglikse lewe kan toepas. Hoe beter jy die liefdevolle Verlosser leer ken, hoe meer sal jy Hom liefhê en vrede vind in sy Teenwoordigheid.
    Verdiep jou in Jesus se woorde in hierdie dagboek sodat jy werklik kan hoor wat Hy vir jou wil sê.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431626045
    3. Barcode : 9781431626045
    4. Size : 156 x 227 mm
    5. Long Author : Jan De Wet
    1. Number of Pages : 388 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed