Inspirasie Uit Die Woord (Blikkie)

Product Details
Die pragtige kaartjies met waterverf-kunswerk is ideaal om God se goedheid met ander te deel. Die 50 kaartjies van Inspirasie uit die Woord is aan beide kante gedruk en bevat Bybelse waarhede wat die hart en siel van vroue sal voed.
Specifications
- Category : Vroue
- SKU : 6006937147461
- Barcode : 6006937147461
- Size : 83 x 83 mm
- Language : Afrikaans
- Format : Boxed Set
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy