PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Identiteit (Sagteband)

Identiteit (Sagteband)

Alex Kendrick,Stephen Kendrick
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Alex Kendrick,Stephen Kendrick
Regular price
R199.00
Sale price
R199.00
Unit price
per 

Wat ’n mens van jou eie doel en waarde glo, bepaal byna elke area van jou lewe – onder andere hoe jy dink en voel, hoe jy op omstandighede reageer en hoe jy jou verhouding met God en ander mense hanteer. Maar wat bepaal jou kern-oortuigings? Is dit gegrond op die waarheid? Of verander dit voortdurend na gelang van ander se opinies of jou eie emosies?
Identiteit: Wie God sê jy is is gebaseer op kragtige insigte in die Bybelboek Efesiërs wat gekomplementeer word met persoonlike verhale en praktiese wysheid. Hierdie boek daag lesers uit om die Een wat elke mens deur en deur ken toe te laat om jou hart te rig.
Identiteit: Wie God sê jy is is geïnspireer deur die fliek Overcomer. Hierdie boek deur die topverkoper-outeurs Stephen en Alex Kendrick spoor lesers aan om in die wonderlike lig van God se aanvaarding, oorvloedige seëninge en krag te leef.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431623358
  3. Barcode 9781431623358
  4. Size 142 x 216 mm
  5. Long Author Alex Kendrick,Stephen Kendrick
  1. Number of Pages 320 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products