Hoe Om Jou Lewe Te Verwoes Voor Jy 16 Is (Sagteband)
By: Johan Smith
- Low stock - 1 item left
- Inventory on the way
No reviews
- Low stock - 1 item left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
As volwassenes soms sukkel om kop te hou, wat van ons jongmense? Hulle word uit alle oorde gebombardeer met superryk, superbekende en supersexy plastiekbeelde. Maar hulle besef nie altyd hoe vals hierdie beelde is nie, en streef dan – dikwels op vernietigende wyse – daarna om soos minder as 2% van die wêreldbevolking te lyk en op te tree.
Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is is daarom ’n móét vir elke jongmens, ouer, onderwyser en jeugwerker. Johan Smith bespreek onder andere selfdood, die misbruik van tegnologie, drank, dwelms, eetversteurings, okkultisme en pornografie – net ’n paar van die 15 dinge wat régtig jou lewe kan ver-woes.
Dié hersiene uitgawe van Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is bevat nuwe statistiek en ook besprekingsvrae wat tieners self kan deurwerk en wat van onskatbare waarde vir jeugleiers sal wees.

Product Information
Category : Jeug
SKU : 9781770006706
Author : Johan Smith
Language : Afrikaans
Size : 193 mm x 131 mm x 15 mm
Page Count : 144
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy