Handelinge 13-28: Ons Is Diep Gewortel (Sagteband)

By: Annene Mullins,Kobus Myburgh

Regular price R160.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

In die tweede deel van die boek Handelinge wil Lukas steeds vir die gemeente in Efese wys dat hulle van ver af kom en dat hulle diep gewortel is.
Met die eerste oogopslag lyk dit of Paulus die sentrale figuur in hierdie vertelling is.
Op ʼn verskuilde manier wys Lukas egter vir ons dat God die Een is wat hier aan die werk is.
Paulus is maar net ʼn instrument in God se hand.
As in­stru­ment van die koninkryk loop Paulus dieselfde pad as Jesus.
Die gemeente wat uit sy werk ontstaan het, hoef nie skaam te wees omdat Paulus nie, soos die ander apostels, vir Jesus voor die kruisiging geken het nie.
Sy verhaal laat hulle sien hoe God, ten spyte van ons swakhede, sy doel bereik.
Lukas gebruik vir Paulus, wat nog altyd ’n fanatiese werker vir God se saak was, om die voortsetting van God se pad met mense aan te wys.
Die Christen­dom is nie iets nuuts nie; dit is die God van die aarts­vaders wat met sy mense voortgaan.
Lees saam en ontdek waarheen dit ons vandag neem.

Product Information

Category : Bybelstudie

SKU : 9780864879110

Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh

Language : Afrikaans

Size : 148 mm x 210 mm

Page Count : 256

Format : Paperback

Publisher : Bybel-Media Handel

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.