Die Liefdesboek (Sagteband)
By: Christine Ferreira,Marielle de Vos
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
God se liefde verander alles. God se groot liefde omvou alle aspekte van ons lewe. Hy nooi ons in tot ’n intieme liefdesverhouding met Hom. Wanneer ons ons harte vir Hom oopmaak, word die donker in en rondom ons keer op keer deurspoel met lig, sý lig, en die krag van sy liefde wat ons omring. Die pad van die liefde is nie altyd gelyk nie en dit kom nie vanselfsprekend nie. Maar die liefde kom ook in vele gestaltes. En dít is wat ons moet raaksien en ons eie moet maak.Die boek bevat besprekings oor God se liefde, liefde tussen vriende en die huwelik. Praktiese raad is vervat in die “Leef die liefde”-gedeeltes. Daar is ook hope aanhalings in die “Wyse woorde” gedeeltes in elke hoofstuk, deur bekendes oor die liefde. Bybeltekse vir oordenking en gebed word bespreek in die “Lees wyer” gedeeltes, terwyl jy gedagtes kan neerskryf in die “Skryf dit neer” afdelings aan die einde van elke hoofstuk. Die “Laaste woorde” is bekendes se insette oor die liefde, soos Carike Keuzenkamp, Joe Niemand, Michael Mol, Nina Smit en vele meer.
Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9780796321626
Author : Christine Ferreira,Marielle de Vos
Language : Afrikaans
Size : 130 mm x 198 mm
Page Count : 224
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi