PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Deur Dieper Geloof Na Lewensvreugde (Sagteband)

Deur Dieper Geloof Na Lewensvreugde (Sagteband)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Nina Smit
Regular price
Sold out
Sale price
R210.00
Unit price
per 

Ontdek opnuut wie die God is wat 'n persoonlike verhouding met jou begeer. Nina Smit nooi jou om jou geloof in God te verdiep om so ware lewensvreugde te ervaar. Sy wys jou hoe jy God se grootsheid in jou lewe kan herken en lei jou om weer die eienskappe van die Gees ten volle uit te leef. Vind troos in elke hoofstuk, wat jou keer op keer verseker van God se oneindige liefde vir jou. In Hom word jy 'n vrou deur wie sy wil altyd skyn.
  1. Category Inspirerend
  2. SKU 9780796320162
  3. Barcode 9780796320162
  4. Size 130 x 198 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 240 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products