Depressie, Spanning En Uitbranding (Sagteband)
By: Johan Smith
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. Johan Smith bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd.
Depressie, spanning en uitbranding is die skrywer se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in dié donker put vasgevang is. Dié verhale getuig van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is.
Depressie, spanning en uitbranding is ’n heruitgawe van In die donker put en sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom dié siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook ’n dieper begrip sal skep vir dié wat worstel met depressie.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781431626885
Author : Johan Smith
Language : Afrikaans
Size : 210 mm x 148 mm x 10 mm
Page Count : 176
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy