365 Stories, Gebede en Beloftes (Sponsgevulde Hardeband)
By: Bethan James

Product Details
365 Stories, beloftes en gebede bied ’n Bybelstorie, gebed en belofte uit die Bybel vir elke dag van die jaar. Die maklik-om-te-verstaan teks en pragtige illustrasies maak dit die ideale slaaptyd-storieboek vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat die gewoonte van daaglikse stiltetyd moet leer.
Sommige van die bekende Bybelstories wat in die boek voorkom, sluit in die storie oor die skepping, Josef, die uittog uit Egipte, Simson, Dawid en Goliat, Jona, Daniël in die leeuhok, Jesus se geboorte, die barmhartige Samaritaan, die laaste ete, die opstanding en Jesus se hemelvaart.
Specifications

- Category : Kinders
- SKU : 9781431622580
- Barcode : 9781431622580
- Size : 175 x 223 mm
- Long Author : Bethan James
- Number of Pages : 256 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy