Kaalvoet Sielsgedagtes: 366 Dagstukke vir Vroue Wat in God Se Genade-lig wil Wandel (Hardeband)
By: Milanie Vosloo
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Wens jy soms dat jy alles wat in jou hart is onbevange kan deel met Iemand wat jou volkome verstaan? Die goeie nuus is: Daar is so Iemand! En Hy het jou liewer as wat jy ooit kan besef.
Topverkoper-outeur Milanie Vosloo nooi vroue met Kaalvoet Sielsgedagtes om ongekunsteld by God stil te word. Die 366 dagstukke moedig elke vrou aan om sonder voorgee na God toe te kom – net soos sy is. God wil hê ons moet eerlik met Hom wees oor ons behoeftes, ons vreugdes en ons vrese sodat Hy ons met sy teenwoordigheid en genade kan troos op die manier wat ons nodig het.
Sluit by Milanie aan op ’n eerlike stilword-reis en ervaar dat God jou hart aanraak met sy liefde en vrede.
• 366 dagstukke vir vroue
• Topverkoper-outeur
• 392 eenkleur-bladsye

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638009699
Author : Milanie Vosloo
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 149 mm x 23 mm
Page Count : 392
Format : Hardcover
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy