Eendag Is te Ver: Geloofsgedagtes vir Jong Jesusvolgelinge (Sagteband)
By: Jaco Strydom
- Low stock - 4 items left
- Inventory on the way
No reviews
- Low stock - 4 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Eendag Is te Ver, Geloofsgedagtes vir Jong Jesusvolgelinge
Moenie dat die volwassenes jou onderskat nie: Jy hoef nie te wag tot jy eendag "groot" genoeg is in die wêreld se oë nie.
Daar is voordele aan jonkwees en tyd is kosbaar.
Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en verkieslik ’n graad moet hê voor jy aan die belangrike gesprekke kan deelneem en ’n verskil kan maak.
Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop.
Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek.
Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein.
Dwarsdeur die geskiedenis was dit dikwels juis jongmense wat die verskil gemaak het.
Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9780796323552
Author : Jaco Strydom
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 18 mm
Page Count : 198
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi