Geroep vir 'n Tyd Soos Hierdie (Sagteband)
By: Farren Cloete
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- Orders placed by 16 December will be delivered before Christmas Eve.
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Ons is elkeen geroep vir 'n tyd soos hierdie.
Ook jy.
Presies daar waar jy jou nou bevind.
Farren Cloete is die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ook ’n bekende TikTok-ster en smaakmaker.
Sy vertel op haar eie kaalvuismanier van die soet en die suur van haar lewe.
Farren is geroep vir ’n tyd soos hierdie, maar wys jou ook op jou roeping: dit maak nie saak wat mense sê nie, as God jou geroep het kan geen mens jou keer nie en jy hoef aan niemand rekenskap te gee nie.
Farren help ons om vry te kom om ander gelukkig te maak, en help ons om te fokus op wat God van ons wil hê.
Dit maak nie saak hoe moeilik ons roeping is nie, of ons opgewasse voel daarvoor of nie, God is by ons en Hy roep ons vir ’n tyd soos hierdie.
Farren is ook die eerste wenner van die Kuier-inspirasiekategorie by Netwerk24 se Smaakmakers-toekennings.

Product Information
Category : Inspirerend
SKU : 9780796323484
Author : Farren Cloete
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 13 mm
Page Count : 196
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi