Waar die Doringbome Sing (Sagteband)

By: Elize Parker

Regular price R290.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Die drie Van der Walt niggies is elkeen vasgevang in hul eie uitdagings na die onlangse warrelwind van gebeure.

Lenore worstel met ’n groot persoonlike verlies.
Die kringloop van haar beproewinge oor die afgelope tyd het haar vrese oor verlating wat sy al in kleintyd ontwikkel het, net verder verdiep.

Maar noudat sy self ’n ma is, besef sy dat sy haarself hiervan sal moet bevry om ’n standvastige ouer vir haar kinders te wees.
Hulle oupa Tjaart se visie vir Bateleur-reservaat rus ook op haar skouers, en sy dra swaar daaraan om getrou hieraan te bly.

Bella, wat al in haar tienerjare wees gelaat is ná haar ouers se selfvernietigende besluite, begeer ’n familie van haar eie.
Ná haar broer, Jaco, se hartseer dood in ’n skiettragedie, het sy in haar alleenheid die ideaal van ’n perfekte familie nagejaag.

Maar miskien is daar tog ’n hegte kring van liefde vir Bella bedoel wat nie uit die standaard definisie van die perfekte familie bestaan nie,maar eerder in die warm koestering van ’n laslap familie.

Tarien se fokus is só onwrikbaar gevestig op haar toewyding aan die Hereen die opofferings wat sy in haar diens aan Hom maak, dat sy nie besef haar sendelingbestaan het ’n selfopgelegde prys geëis wat die Vader nooit van haargevra het nie.
Haar ma is sterwend en Tarien begin wonder oor haar impulsiewe, romantiese uitkyk op die lewe en hoe dit haarself en haar naastes benadeel.

Sy begin twyfel of dit ooit só moes wees. Miskien lê die antwoorde op haar vrae en brose behoeftes op haar grootwordplaas ...

Ander boeke om te lees:
• Stil Vloei Die Komati
• Wanneer Skaduwees Kantel

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9781779880161

Author : Elize Parker

Language : Afrikaans

Size : 234 mm x 153 mm x 20 mm

Page Count : 272

Format : Paperback

Publisher : Lapa Uitgewers

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)