Die Vrywilligers (Sagteband)

By: Malene Breytenbach

Regular price R300.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Die Vrywilligers

Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Fraser, om ’n ambulans na die gevegsfront te stuur.

Campbell se dogter, Eleanor, saam met Thomas se dogter, Mary, en hul buurvrou, Martha, sluit aan as verpleegsters.
Dokter Campbell se seun, Rory, onderbreek sy mediese studies in Skotland om by die ambulanspoging aan te sluit.

Op pad na Pretoria ontmoet hy drie Russe wat as vrywilligers aan die Boerekant gaan veg, insluitend Ivan van Sint Petersburg.

Soos die oorlog groei en baie gewondes in Eleanor se sorg kom, word haar geloof geskud deur die gruwels van die oorlog, die geweld en die verlies.

Wanneer Ivan in die Slag van Elandslaagte gewond word, versorg Eleanor hom.
Gedurende hierdie tyd raak hulle verlief, maar hulle besef gou dat daar te veel struikelblokke tussen hulle liefde staan.

Tydens die onrus van die oorlog word Eleanor mislei en sy glo dat Ivan gesterf het.
Ná die oorlog bly Eleanor ongetroud en help sy haar moeder as vroedvrou in haar praktyk.

Maar, in 1919, verskyn Ivan weer ..

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9781779880949

Author : Malene Breytenbach

Language : Afrikaans

Size : 233 mm x 152 mm x 19 mm

Page Count : 244

Format : Paperback

Publisher : Penguin Random House SA

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.