Die Eilandbruid Se Sluier (Sagteband)
By: Elize Parker
Die Eilandbruid Se Sluier (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Chrisanne Alberts het haar hele lewe gewerk om die bitterheid van die verlede en verwerping agter haar te los.
As ’n grootwithaainavorser is sy gewoond aan die wêreld van wetenskap, maar sy dra swaar aan die verlies van haar ouers, haar broer, en die skuld wat daarmee saamgaan.
Nadat sy as voog van haar broerskind aangestel is, bevind sy haar op ’n nuwe lewenspad wat haar terugneem na die afgeleë dorp, Albatroshoek.
Hiér het sy en haar kleintydvriendinne, Reinet en Essie, saam grootgeword en trauma beleef.
Wanneer ’n moordwalvis sy weg na Albatroshoek vind, bring hy verandering saam, en alles wat Chrisanne geglo het oor die balans van die see en haar eie lewe, word op die proef gestel.
Die kluisenaar van Atlaseiland, Ben Benade, lei haar op ’n reis van onthullings, en saam baklei hulle teen die uitbuiting van seebronne.
Maar Chrisanne moet al hoe meer gewigtige keuses maak ...
Wat gebeur met ’n vrou wat nie net haar mense verloor het nie, maar ook haar plek in die wêreld, en haar eie geloof betwyfel?
Soos ’n sluier wat stadig gelig word, ontsluit haar verhouding met die eilandkluisenaar al hoe meer van haarself.
Saam soek sy en haar vriendinne oplossings vir hul kleintydtrauma terwyl die geheime van die dorp ontrafel.
En die vraag bly:
Is jy die som van jou verlede en jou pyn, of is jy wie God sê jy is? Geroep, gesalf, geliefd
Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9781779880628
Author : Elize Parker
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 22 mm
Page Count : 256
Format : Paperback
Publisher : Lapa Uitgewers
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.
