Die Stem Van Die Herder: Die Lewensaar Van 'n Dissipel (Sagteband)
By: Deon Loots
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Jesus was baie duidelik daaroor dat sy skape sy stem ken en Hom volg.
Om God se stem te hoor klink eenvoudig, maar dit is die oorsaak van groot onsekerheid by baie gelowiges. In Die Stem van die Herder: Die Lewensaar Van 'n Dissipel skryf Loots oor hoe ons God se stem kan herken in die geraas van die alledaagse lewe. Om die stem van die Herder te hoor vra oefening en ‘n proses van onderskeiding. Om God se stem hoor en te leer ken kan jou geloof verdiep, verryk, vernuwe en verander. Loots gee nie net praktiese riglyne daarvoor nie, hy deel ook insigte wat hy by ander kenners en groot denkers soos Dallas Willard, Eugene Peterson, Henri Nouwen en Thomas Keating geleer het. Temas soos stilword, gebed, Bybelstudie, geestelike bewuswording, getuienis en ander geloofspraktyke word bespreek en verduidelik. Die boek lees maklik. Dit is prakties en omvattend. Dit vat ou insigte op nuwe maniere saam, en sal die leser boei van begin tot einde.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781868045310
Author : Deon Loots
Language : Afrikaans
Size : 228 mm x 150 mm x 10 mm
Page Count : 148
Format : Paperback
Publisher : CLF Uitgewers