Jy Kan God Vertrou (Sagteband)
By: Nina Smit
- Low stock - 2 items left
- Inventory on the way
- Low stock - 2 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kán God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.
Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781415341674
Author : Nina Smit
Language : Afrikaans
Size : 190 mm x 140 mm x 102 mm
Page Count : 192
Format : Paperback
Publisher : Struik Christian Media