Baba se Aandenkingsbybel (Sponsgevulde Hardeband)

By: Sally Ann Wright

Sale price R145.00 Regular price R175.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Stel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Aandenkingsbybel.
Kleurvol geïllustreer deur Honor Ayres, vleg hierdie betowerende versameling die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-verstaanbare verhaal van die Christelike geloof.

Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.

Vang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroeë jare. Geniet die byvoeging van foto's van baba en die gesin.
Vul die familiestamboom in - volg die wortels van liefde en geloof wat generasies aan mekaar verbind.

Baba se Aandenkingsbybel is 'n gekoesterde aandenking wat jou kleinspan op hulle geestelike reis sal vergesel. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Baby's Keepsake Bible.
• Vir 3- tot -5-jariges

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9781991257253

Author : Sally Ann Wright

Language : Afrikaans

Size : 213 mm x 158 mm x 18 mm

Page Count : 142

Format : Hardcover

Publisher : Christian Media Publishing

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)