5 Minute Voor En Na Die Dood: Antwoorde Oor Die Dood En Die Lewe Hierna Nuwe Uitgawe SB

By: Isak Burger

Regular price R179.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

NUWE UITGAWE!
Méér as 250 000 eksemplare in druk

Wat wag anderkant die dood? Is dit ’n reis na die onbekende of eerder ’n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien?

As pastoor het Isak Burger die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op hulle sterfbed besoek, begrafnisse waargeneem en families getroos wat oor geliefdes gerou het. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood.

5 Minute voor én na die Dood: Antwoorde Oor Die Dood En Die Lewe Hierna, 'n Troosboek is ’n kragtige en genesende geloofsgids oor die lewe ná die dood. Dit beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel oor die onderwerp sê, en verskaf antwoorde op die algemeenste vrae wat mense oor die dood het.

Isak Burger se wysheid uit die Woord sal ook jou vrese oor die dood vervang met sekerhede oor die genade wat vir elkeen beskikbaar is. En as jy treur oor ’n geliefde wat dood is, sal jy getroos voel en weet: Eendag sien ons mekaar weer!

Product Information

Category : Christelike Leefwyse

SKU : 9781432209599

Author : Isak Burger

Language : Afrikaans

Size : 170 mm x 120 mm x 12 mm

Page Count : 224

Format : Paperback

Publisher : Carpe Diem Media

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)