Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament (Sagteband)

By: Stephan Joubert

Regular price R599.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur Stephan Joubert en Leonard Maré. Dié Bybelstudie sal soekendes help om dieper te delf in die kosbare waarhede van die Skrif en sodoende nuwe insigte te ontdek op hulle pad na geestelike groei. Ontsluit die Bybel bied 95 studies oor die Nuwe Testament en 71 studies oor die Ou Testament.

Deel 1 van hierdie boek bespreek: “Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg?” Daarna volg die fokus op die Bybel self in Deel 2 (Ou Testament) en Deel 3 (Nuwe Testament). Die Ou en Nuwe Testament word vir die leser uitgelê deur die ontstaansituasie, opbou, hooffigure en/of hooftemas van elke Bybelboek te bespreek. Dit word afgerond deur ’n verklarende uitleg van sekere kerngedeeltes.

Ontsluit die Bybel begelei die leser in meer as 160 studies om self dieper te delf ten einde die onderskeie Bybelboeke se teologie, opbou, inhoud, doel, verhaalgang en styl te verstaan.

  • Bybelstudie ideaal vir groepe of individue.
  • 160 studies oor die Ou en Nuwe Testament
  • Fokus op die ontstaansituasie, opbou, hooffigure en/of hooftemas van elke boek

Ontsluit die Bybel sal lesers uitdaag om die Bybel boek vir boek dieper te leer ken deur konteks te gee waarmee hulle dan groot vraagstukke kan deurdink en dieper betekenisse kan ontdek - op hul eie of saam met ander.

Product Information

Category : Bybelstudie

SKU : 9780638009729

Author : Stephan Joubert

Language : Afrikaans

Size : 245 mm x 171 mm x 53 mm

Page Count : 1184

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.

  • 5 stars: 15 (100%)
  • 4 stars: 0 (0%)
  • 3 stars: 0 (0%)
  • 2 stars: 0 (0%)
  • 1 star: 0 (0%)
M
Marilette Ball (South Africa)
Only started with the book, so far excellent

Only started with the book, so far excellent.

G
Gert Pretorius (South Africa)
Satisfied customer.

Received my package promptly with no hassle. Good quality book. Will make use of CUM again.

W
Willie Taylor (South Africa)
Boek

Is n uitstekende boek

E
Erika Moore (South Africa)
Uitstekend

Diens was vinnig en baie goed.

T
Tienkie Pienaar (Rwanda)
Ontsluit die Bybel.

Kan nie wag om met die boek te begin nie.Dankie vir d.vinnige aflewering.

T
Trynie van Rooyen (South Africa)

Wat 'n voorreg om die boek saam met my Bybel te lees.
Dankie aan die skrywers. Ek kan dit as 'n puik geskenk aanbeveel.

A
Anton Coetzee (New Zealand)
Wonderbaarlike onsluiting

Hierdie boek is 'n vreugde om te lees met verduidelikings in verstaanbare taal

R
Rina Gremels
Fast delivery!

Super fast delivery after order. Thank you!

M
Marthinus Pienaar
Vreugdevolle Bybelstudie

Dit is 'n vreugde om die Bybel te lees, met hierdie boek ter hand. Ek kan nie dink hoe ons ouers van vorige geslagte die Bybel werklik kon leer ken sonder die hulp van hierdie boek nie. Met groot dank aan die skrywer.

J
J.F. (South Africa)
Great buy and read

My wife absolutely loves this book!

E
Elsa Van der Merwe (South Africa)
Puik leesstof

Baie goed saamgestelde Bybelstudie oor die Ou en NT soos net Stephan Joubert kan. Puik, volledig, insiggewend

D
Darelle van der Berg (South Africa)
belegging in die verstaan van die Bybel

Beste kopie ooit wens net ek het die boek 5 jaar terug gekoop. Die Bybel is nou eers vir my verstaanbaar en ek is meer verwonderd as ooit oor die Woord van God.

A
Analize de Klerk (South Africa)
excellent!

I love this book! It is a real treasure!

A
Anta Marx (South Africa)
Ontsluit die Bybel …..

Ek verstaan soveel beter. Maklike, eenvoudige verduidelikings vir my as ‘gewone’ mens en leser.

S
SJ Viljoen (South Africa)
Ontsluit die Bybel

Very good service from the starting point.