PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Handelinge 13-28: Ons Is Diep Gewortel (Sagteband)

Handelinge 13-28: Ons Is Diep Gewortel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Handelinge 13-28: Ons Is Diep Gewortel (Sagteband)
  • Handelinge 13-28: Ons Is Diep Gewortel (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Kobus Myburgh
    Regular price
    R160.00
    Sale price
    R160.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780864879110

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In die tweede deel van die boek Handelinge wil Lukas steeds vir die gemeente in Efese wys dat hulle van ver af kom en dat hulle diep gewortel is. Met die eerste oogopslag lyk dit of Paulus die sentrale figuur in hierdie vertelling is. Op ʼn verskuilde manier wys Lukas egter vir ons dat God die Een is wat hier aan die werk is. Paulus is maar net ʼn instrument in God se hand. As in­stru­ment van die koninkryk loop Paulus dieselfde pad as Jesus. Die gemeente wat uit sy werk ontstaan het, hoef nie skaam te wees omdat Paulus nie, soos die ander apostels, vir Jesus voor die kruisiging geken het nie. Sy verhaal laat hulle sien hoe God, ten spyte van ons swakhede, sy doel bereik. Lukas gebruik vir Paulus, wat nog altyd ’n fanatiese werker vir God se saak was, om die voortsetting van God se pad met mense aan te wys. Die Christen­dom is nie iets nuuts nie; dit is die God van die aarts­vaders wat met sy mense voortgaan. Lees saam en ontdek waarheen dit ons vandag neem.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879110
    3. Barcode : 9780864879110
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh
    1. Number of Pages : 256 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed