Die Krag van ’n Man Wat Bid Gebedeboek (Sagteband)
By: Stormie Omartian
Die Krag van ’n Man Wat Bid Gebedeboek (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Die meeste mans lei vandag so ’n gejaagde lewe, en selfs al wil hulle vir hulle vrou bid, sukkel hulle om tyd daarvoor te kry. Wanneer hulle wel die tyd kry, sukkel hulle om te weet waarvoor en hoe hulle vir hul vrou moet bid. As jy een van daardie mans is, sal hierdie gebede jou lewe vergemaklik en verryk.
Om vir jou vrou te bid, is inderdaad een van die wonderlikste maniere waarop jy jou liefde vir haar kan wys. Die krag van ’n man wat bid bevat 60 gebede deur topverkoper-outeur Stormie Omartian wat as vertrekpunt kan dien om vir God se wysheid en seën vir julle huwelik te vra. Elke gebed fokus op ’n ander aspek van jou vrou se lewe – haar emosies, seksualiteit, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap, ensovoorts – en sluit ’n teksvers in wat jou die hele dag sal bybly met plek vir persoonlike gebedsnotas.
Kies een aspek per dag om oor te bid en jy sal verstom staan oor die impak daarvan op jou lewe. Jy sal nie net antwoorde op jou gebede kry nie, maar jy sal ook groot veranderings sien in jouself, jou vrou en julle huwelik.
Product Information
Category : Gebed
SKU : 9780638011128
Author : Stormie Omartian
Language : Afrikaans
Size : 150 mm x 100 mm x 9 mm
Page Count : 128
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.
