Meer As Net 'N Ma: Stories En Raad (Sagteband)
By: Juanli Theron,Lente Swift,Suzanne Smit
- Low stock - 2 items left
- Inventory on the way
No reviews
- Low stock - 2 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Instagram, Facebook, perfeksie. Die beeld wat op sosiale media van ouerskap voorgehou word is lieflik, maar o só ver van die werklikheid af. En moenie vergeet van die mommy wars nie: keiser of normaal, bors of bottel, om te sleep train of nie . . . Lente, Juanli en Suzanne, drie doodgewone ma’s, het genoeg gehad van die mededinging en oordeel – ma’s behoort eerder vir mekaar 'n village te wees. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer en ondersteun deur die genadelose fase van slapelose nagte, snotneuse en tantrums. In dié boek deel die stigterlede hul persoonlike ouerskapervarings – sonder filters of voorgee – en gee raad sodat ander ma's kan sê: Ek ook!
Product Information
Category : Gesin & Ouerskap
SKU : 9780624091721
Author : Juanli Theron,Lente Swift,Suzanne Smit
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 16 mm
Page Count : 256
Format : Paperback
Publisher : Tafelberg Uitgewers