Afrikaans 2020 Vertaling Hardeband Profesie-Bybel Nuwe Testament
- Low stock - 2 items left
- Inventory on the way
- Low stock - 2 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van ’n inleiding wat fokus op die profetiese inhoud en belang van daardie boek. Die 50 artikels dek profesieë en sluit temas in soos geheimenisse en profesie, die Kerk en profesie, die laaste dae, tekens van die tye, die Antichris, die merk van die dier, die Nuwe Jerusalem en veel meer.
Profesie beslaan ’n groot gedeelte van die Bybel. ’n Bietjie meer as ’n kwart van die Skrif was profeties toe die Heilige Gees dit geïnspireer het. Vervulde profesie wys dat God getrou is om sy beloftes na te kom. Dit wys ook dat die Woord van God waar is.
Omdat God waar en getrou is, kan Hy geglo en vertrou word om steedsonvervulde beloftes en profesieë ook te vervul (vgl Joh 13:19). Verder wys profesieë dat God soewerein oor die geskiedenis en tyd is (Jes 46:9-11; Dan 2:20-22). God is in beheer: Hy bring sy plan in Christus as Verlosser en Koning in die geskiedenis tot vervulling (Hand 4:12; Op 11:15).
Profesie gee hoop vir ons toekoms in Christus
• 10-punt-lettergrootte

Product Information
Category : Afrikaans 2020 Vertaling
SKU : 9781776351589
Language : Afrikaans
Size : 228 mm x 158 mm x 32 mm
Preferred Bible bag Size : Medium Bible Bag
Page Count : 588
Format : Hardcover
Publisher : Penguin Random House SA
Bible Print Size Guide
Point Print Sizes: Download and print the guide (pdf). The guide will help you judge if the font/print size is large enough for you to comfortably read.
DOWNLOAD