Onbeskryflike Genade: Boodskap Van Geloof, Hoop En Liefde (Sagteband)
By: Stefaans Coetzee
- Low stock - 3 items left
- Inventory on the way
- Low stock - 3 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Stefaans Coetzee se pa was ’n alkoholis. Toe hy ses was, het sy ma hom kafee toe gestuur. Met sy terugkoms was sy weg. Van kleins af moes Stefaans veg vir aanvaarding en liefde, by die huis en in die kinderhuis. Sy storie begin in die Vrystaat, loop deur donker dade in Worcester, via verskeie tronke, tot op Klerksdorp. Dit is die verhaal van ’n seun wat die heel ergste sou doen, vir aanvaarding. Onbeskryflike Genade is ook ’n verhaal van hoop, genade, en tweede kanse. Dit wys dat enigeen kan verander. Jy ook.
Product Information
Category : Biografie / Outobiografie
SKU : 9780796323286
Author : Stefaans Coetzee
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 15 mm
Page Count : 244
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi