God Kan Wanneer Ons Bid: Lewensveranderende Geloofstories (Sagteband)
By: Benescke Janse Van Rensburg
God Kan Wanneer Ons Bid: Lewensveranderende Geloofstories (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
God kan wanneer ons bid: 40 kraggebede vir jou kinders en kleinkinders is ’n gebedsreis van 40 dae waarin jy daagliks vir verskillende aspekte van jou kinders en kleinkinders se lewens bid.
Dit bevat ook meer as 80 getuienisse van ouers wat vertel hoe God hulle kinders beskerm, genees, met wysheid gevul en aan hulle guns gegee het omdat hulle aan God opgedra is.
In die boek word die storie vertel van ’n ma wie se kind in die voertuig was toe die kaper daarmee wegjaag, ’n pa wie se kinders vir hom gebid het terwyl hy in doodsgevaar was, ’n enkelma wie se kind uit die kloue van bendes gered is en selfs ’n ouma wat met haar vergifnis genesing vir haar kleinkinders gebring het.
In die meer as 80 stories getuig ouers en grootouers van voorsiening, beskerming en bonatuurlike wysheid vir hulle kinders en kleinkinders wanneer hulle begin het. Gebed skuif werklik berge!
Alhoewel die boek oor 40 dae strek, is die hoop dat om vir ons nageslag te bid ’n leefstyl word.
Dit is immers ons grootste geskenk aan hulle!
Product Information
Category : Gebed
SKU : 9781037015533
Author : Benescke Janse Van Rensburg
Language : Afrikaans
Size : 210 mm x 148 mm x 13 mm
Page Count : 184
Format : Paperback
Publisher : Lavender Moon Trading
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.