Die Liefde van Christus Dring Ons: Die Verhaal van Missie Japan (Sagteband)
By: Pieter Van Jaarsveld
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- Orders placed by 16 December will be delivered before Christmas Eve.
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Die liefde van Christus dring ons vertel die verhaal van Missie Japan, 'n organisasie wat reeds 50 jaar oud is.
Missie Japan is meer as net 'n sendingorganisasie; dit is 'n vennootskap tussen twee kerkgemeenskappe wat letterlik aan weerskante van die aarbol sit.
In 1973, 50 jaar gelede, stuur die NG Gemeente Bloemfontein (Tweetoringkerk) Tobie de Wet as 'n sendeling na Japan. Dit is waar die NG Kerkfamilie se reis in Japan begin het.
Die Reformed Church in Japan is 'n klein denominasie in 'n land waar minder as een persent van die bevolking Christene is.
Tog het hierdie denominasie gegroei en verdiep, en sleutelfigure soos Tobie en Annalie de Wet, Gys en Linda Olivier, en Stephán en Carina van der Watt het as sendelinge opgetree.
Hierdie boek vertel die inspirerende verhaal van die vennootskap tussen die twee denominasies wat ten spyte van afstand, taal- en kultuurverskille, van krag tot krag gegroei het.

Product Information
Category : Evangelisasie
SKU : 9781868045471
Author : Pieter Van Jaarsveld
Language : Afrikaans
Size : 228 mm x 152 mm x 6 mm
Page Count : 104
Format : Paperback
Publisher : CLF Uitgewers