Blessings Month - Save 15% on selected Gifts, Books & Daily Planners!
Shop Now

Mooiloop 366 Dagstukke: Kruispad 247 (Sagteband)

By: Gerjo Ben Van Der Merwe

Regular price R199.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Ek onthou nog daar op Wolwedans, toe ek een oggend net voor ses die deur agter my toetrek en ek besef dat ek nie een woord kan onthou wat ek net vantevore uit Die Bybel gelees het nie. Die volgende môre besluit ek om neer te skryf wat ek lees. En hier word die volgende boek alweer uitgegee.

Hoe verskriklik lekker was dit nie om deur 1 & 2 Timoteus, Titus en Filemon vers vir vers te loop nie. Ek was eintlik spyt dat Paulus se briewe vir eers tot ’n einde geloop het, maar ek was so verras deur Hebreërs. Hier is ongelukkig nie genoeg spasies om Hebreërs klaar te maak nie, maar DV in die volgende boek, stap ons sy stap ook klaar.

Mooiloop 366 Dagstukke: Kruispad 247 is geskik vir alle ouderdomme en kan gelees word deur individue en ook saam in Bybelstudiegroepe. As jy meer wil leer van God se Woord en hoe jy as Christen elke dag deur die lewe moet loop, dan is Saamloop net die een vir jou!

Ek is anders na die gelopery deur God se Woord. Dis my gebed dat dit jou ook anders sal laat loop. Dat jy mooi deur die lewe sal loop. Mag jy ander help om ook mooi te loop!

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9781990968594

Author : Gerjo Ben Van Der Merwe

Language : Afrikaans

Size : 210 mm x 146 mm x 35 mm

Page Count : 752

Format : Paperback

Publisher : Benta Press Sa Pty Ltd

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)