Die Storie van Noag se Ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde SB
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Die storie van Noag se ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade.
Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het.
Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken.
• Die storie van Noag in prettige rym.
• Ideaal vir 3- tot 6-jariges.
• 24 Volkleur-bladsye.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638003284
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm
Page Count : 24
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy