Die Hemel Bybelstudie (Sagteband)

By: Randy Alcorn

Sale price R75.65 Regular price R89.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Die een ding waarvan ons seker kan wees, is dat ons sál sterf. Of jy nou treur oor die dood van ’n geliefde, smag na vrede in ’n onrustige wêreld, of bloot nuuskierig is oor wat ná hierdie lewe op jou wag, daar is Bybelse waarhede waaraan jy kan vashou wat jou sal help om vrede, hoop en selfs vreugde te vind te midde van die moeilikste tye.

Die hemel Bybelstudie openbaar wat die Bybel sê oor ons ewige God, lewe ná die dood en hoekom dit belangrik is om al hierdie dinge te weet. Die ses sessies is:

  • Wat is die hemel?
  • Die nuwe hemel en die nuwe aarde
  • Die lewe by God
  • Die lewe in die hemel
  • Vrede vir vandag
  • Hoop vir môre

Groei nader aan God terwyl jy jou nou reeds verbly oor die ewigheid wat vir jou voorlê saam met God.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Heaven Bible Study.

Product Information

Category : Bybelstudie

SKU : 9780638010213

Author : Randy Alcorn

Language : Afrikaans

Size : 210 mm x 148 mm x 7 mm

Page Count : 112

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.