Blessings Month - Save 15% on selected Gifts, Books & Bibles!
Shop Now

Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)

By: Max Lucado

Sale price R99.00 Regular price R169.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die immergewilde Pinkenolsie. Dit bring ’n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis ’n wonderlike geskenk wat kinders sal koester selfs wanneer hulle al groot is.

Jy is spesiaal
Die Wemmels doen elke dag dieselfde ding: hulle plak óf goue sterre óf grys kolle op mekaar. Dié wat mooi en talentvol is, kry altyd goue sterre. Dié wat egter min kan doen of stukkende hout het, kry lelike kolle. Kinders sal mal wees daaroor om te sien hoe Eli vir Pinkenolsie oortuig dat hy baie spesiaal is, net soos hy is! So sal hulle besef dat hulle self ook kosbaar is vir God.

Jy is myne
Die behoefte om “belangrik” te wees veroorsaak al weer chaos in Wemmeldorp. Pinkenolsie is natuurlik weer in die middel daarvan. Volg sy avontuur terwyl hy ’n les leer wat kinders altyd moet onthou: dis nie wat jy het wat jou kos¬baar maak nie, maar die feit dat jy aan God behoort.

Die heel beste
Wanneer Alta Wonderlik in Wemmeldorp aankom, wil almal deel van haar klub wees. Pinkenolsie mag nie deel wees nie, want hy is van die verkeerde hout gemaak. Eli die houtsnyer wys vir Pinkenolsie dat hy baie spesiaal is omdat Eli hom gemaak het. Kinders sal besef hulle hoef nie soos iemand gewild te wees om spesiaal te wees nie. God het elkeen van ons met ’n doel gemaak soos ons is.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9781431614028

Author : Max Lucado

Language : Afrikaans

Size : 254 mm x 226 mm x 7 mm

Page Count : 100

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Based on 2 reviews
100%
(2)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
D
Dani Marais
Moet vir elke kind

Wonderlike lewenslesse om jou kind te leer van God ons Skepper se liefde en genade. Kinders leer dat ingee tot groepsdruk nie jou gelukkig maak nie, dat jy spesiaal is omdat jy God se kind is nie oor wat ander sê/dink van jou. En ook dat almal n gawe het en mekaar nodig het, ons kan nie dink ons is beter as ander, elkeen is vir n unieke doel geskape. Help baie in die wêreld waarin ons kinders groot word.

S
Sonya Dauth
N boek wat elke familie MOET he!

Dit som die Here se liefde so mooi op en hoe Hy as ons maker ons altyd lief het!