Woestynblom (Sagteband)

By: Kristel Loots

Regular price R320.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op ’n silwerskerm gaan raaksien nie, want sy is ietwat sag om die kante en haar hare het ’n onbuigbare wil van hul eie.

Sy besluit die tyd het aangebreek vir opwinding en avontuur, want sy wil nie meer stry teen die knaende begeerte in haar om skaamteloos aan die ontvangkant van ’n man se hartstogtelike liefde te wees nie.
Sy vlug uit die stad om van haar oorbeskermende ouers weg te kom en asem te skep in die oop ruimtes waar niemand vir haar voorskryf wat om te doen nie.

Isabella soek ’n man wat haar voete onder haar gaan uitslaan en sy is vasbeslote om hom te kry. Iemand wat haar gaan liefhê vir wie sy in al haar volrondheid is.
Tydens haar soektog ontmoet sy ’n hele paar mans wat nou nie almal eintlik as goeie mans met suiwer intensies beskou kan word nie.
En wie is die geheimsinnige man wat oral onverwags opduik en pal op haar spoor bly?
Maar toe gebeur die ondenkbare tydens ’n gesinskrisis wat opduik.

Al die geraamtes wat uit die kas begin tuimel dwing Isabella om tot stilstand te kom en die waarheid in die oë te staar.
Sommige antwoorde kan ’n vrou net op haar knieë by die Here kry.

Hulle sê die waarheid maak vry en die liefde bedek ’n menigte van sondes.
Miskien sal die kronkelpaaie van Isabella se lewe haar ook na liefde en vryheid lei sodat selfs ’n verlore woestynblom soos sy kan blom.

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9781779880727

Author : Kristel Loots

Language : Afrikaans

Size : 232 mm x 152 mm x 23 mm

Page Count : 296

Format : Paperback

Publisher : Lapa Uitgewers

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)