Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 1 (Sagteband)

Regular price R49.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Kombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel. Woorde is kragtig en dit is op geen ander plek so duidelik soos in die Bybel nie: God het die heelal geskep deur slegs woorde te gebruik. Jesus het woorde van wysheid en waarheid gespreek en ons so geleer om ’n goeie lewe tot eer van God te leef.

Leer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 1) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 6 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere blokkiesraaisels en woordsoektogte in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.

• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 6 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos woordsoektogte en blokkiesraaisels
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Words (Book 1)

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638003321

Language : Afrikaans

Size : 254 mm x 203 mm x 4 mm

Page Count : 32

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)