Hoe om te Navigeer Deur die Eindtyd (Sagteband)
By: Raymond Lombard
Hoe om te Navigeer Deur die Eindtyd (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Met meer as 40 nuwe bladsye met opgedateerde verwysings en uitgebreide insigte maak dit 'n ongelooflike boek om alles te leer oor hoe om deur die eindtyd te navigeer.
Meer as 360 vraag-en-antwoorde en splinternuwe inleidende video's vir elke hoofstuk maak dit so maklik om God se tydlyn in hierdie boek te volg.
Hierdie boek, Hoe on te Navigeer deur die Eindtyd, verduidelik in vraag- en antwoordformaat hoe die toekoms in die vervulling van Bybelprofesie daarna uitsien.
Meer as 360 vrae oor die eindtyd en toekomstige gebeure word helder en duidelik met Skrifbewyse uit die Bybel beantwoord.
- Wat is die tekens van die eindtyd?
- Wat is die Wegraping van die Kerk?
- Wat is die Groot Verdrukking?
- Wie is die 144 000 van Openbaring 7?
- Wat is die gruwel van die verwoesting?
- Wat is die verskil tussen die Wegraping en die sigbare wederkoms van Christus?
- Wie is die Antichris en valse profeet in die eindtyd?
- Wat is die getal 666 in Openbaring 13?
- Wie is die twee getuies van Openbaring 11?
- Wat is Israel se rol in eindtydgebeure?
- Wat beteken die getalle sewentig sewes en 1335 dae in die boek Daniel?
- Hoe moet ons die lsrael-Palestynse kwessie verstaan?
- Hoe kan ek my geestelik voorberei op die Wegraping?
- Waar is die Paradys nou geleë?
- Wat gebeur tydens die regterstoel van Christus en die groot wit troon oordeel?
- Wie is die mense wat buite die nuwe Jerusalem op die nuwe aarde woon?
En nog vele meer...
Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9780796139306
Author : Raymond Lombard
Language : Afrikaans
Size : 235 mm x 155 mm x 28 mm
Page Count : 526
Format : Paperback
Publisher : Suiderkruis Boeke
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.