Geloofsgedigte: 'n Reis Deur die Psalms (Sagteband)

By: Cas Vos

Regular price R275.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Geloofsgedigte, 'n Reis Deur die Psalms

’n Kenmerk van hierdie boek is dat die skrywer al die vermelde literatuur soorte wat hy gedurende sy loopbaan uitmuntend bemeester het gesamentlik op so ’n wyse aanwend dat hulle mekaar onderling aanvul en verdiep.

Cas Vos ontsluit die psalms deur ’n verhelderende toeligting van die digterlike tegnieke wat die psalmdigters gebruik het.

Hiermee word dit vir die leser moontlik om die woning van die psalms met verwondering te betree.

Die psalmreis laat die leser op die melodie van Psalm 150 die groot hosannas op die Here sing.

Geloofsgedigte sal die leser boei en verras en nuwei nsigte op sy/haar lewensreis gee.

Product Information

Category : Christelike Leefwyse

SKU : 9781067234201

Author : Cas Vos

Language : Afrikaans

Size : 214 mm x 138 mm x 22 mm

Page Count : 260

Format : Paperback

Publisher : Naledi

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)