Jesus - Die Beste Vriend Ooit (Sagteband)
By: Jim George
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Ons almal het ’n vriend nodig op wie ons kan vertrou, en Jesus is die beste vriend ooit. Jong seuns het baie rolmodelle waarna hulle opkyk: sportsterre, sangers, akteurs en ander volwassenes. Maar die beste rolmodel wat is Jesus – die held wat ook ons beste Vriend is.
In sy boek Jesus – die beste vriend ooit ondersoek Jim George 10 maniere waarop ampertiener-seuns elke dag soos Jesus kan leef, en leer hulle belangrike karaktereienskappe soos:
• Selfvertroue om te wees wie hulle is
• Moed om die regte keuses te maak
• Dissipline om take te voltooi
• Geloof dat die lewe reg sal verloop
• Fokus om hulle doelwitte te bereik
In Jesus – die beste vriend ooit sal seuns met behulp van eenvoudige selfstudie-vrae ontdek hoe Jesus hierdie karaktertrekke elke dag in sy aardse lewe uitgeleef het en hoe hulle dit ook in hul eie lewe kan doen. Hulle sal leer om seuns te word waarna ander opkyk en seuns wat vir ander die pad na Jesus se liefde en vriendskap wys.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781431618545
Author : Jim George
Language : Afrikaans
Size : 132 mm x 203 mm
Page Count : 132
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy